Euryops ciliatus
Euryops ciliatus is 'n struik wat wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van die Amatholeberge tot by die Winterberge, bo 1 500m, voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 245 kmĀ². Die plant word as seldsaam beskou en het tans geen bedreigings nie. Daar word vermoed dat aangeplante plantasies op die Katberg en Amatholeberge van die plant se habitat verwoes het. Acacia-spesies het ook plek-plek begin om 'n probleem te raak.
Euryops ciliatus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Euryops |
Spesie: | E. ciliatus |
Binomiale naam | |
Euryops ciliatus B.Nord., 1961 | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.