Eurovision-sangfees

Die Eurovision-sangfees (Engels: Eurovision Song Contest, ESC; Frans: Concours Eurovision de la Chanson; vroeër: Grand-Prix Eurovision de la Chanson européenne) is 'n sangkompetisie wat sedert 24 Mei 1956 jaarliks in die Europese Uitsaai-unie (EBU) aangebied word. Die kompetisie is gegrond op die bestaande Sanremo Musiekfees sedert 1951 in Italië. Van die beroemde vorige wenners sluit in ABBA (wat Swede verteenwoordig het) en Céline Dion (alhoewel sy Kanadees is, het sy Switserland verteenwoordig).

Lys Assia, die eerste Eurovision-wenner saam met Dima Bilan, die wenner van 2008
Lidlande van die Europese Uitsaai-unie
Uitsaaigebied van die Europese Uitsaai-unie in rooi
Deelnemende lande sedert 1956:

 Ten minste een deelname

 Nooit deelgeneem nie, hoewel in aanmerking gekom om dit te doen

 Toetreding besluit, maar later onttrek

 Deelgeneem as deel van 'n ander land, maar nooit as 'n onafhanklike land nie

Deelnemende lande volgens dekade se debuut:

 1950's

 1960's

 1970's

 1980's

 1990's

 2000's

 2010's

 2020's

Lande wat die Eurovision-sangfees gehuisves het:

 Eenkeer gehuisves

 Herhaaldelik gehuisves

Kwalifikasiekoerse per land (2004–2023; regstreekse kwalifisering nie ingesluit nie)
Lande wat die Eurovision-sangfees gewen het
Stede en lande wat die Eurovision-sangfees aangebied het

Die sangfees word op televisie in die hele Europa uitgesaai. Sedert 1967 word die fees ook in lande buite Europa uitgesaai. Dit kan ook op die internet gevolg word.

Wenners

JaarLandLiedjieSanger
1956Vlag van Switserland SwitserlandRefrainLys Assia
1957Vlag van Nederland NederlandNet Als ToenCorry Brokken
1958Vlag van Frankryk FrankrykDors, Mon AmourAndré Claveau
1959Vlag van Nederland NederlandEen BeetjeTeddy Scholten
1960Vlag van Frankryk FrankrykTom PillibiJacqueline Boyer
1961Vlag van Luxemburg LuxemburgNous les amoureuxJean-Claude Pascal
1962Vlag van Frankryk FrankrykUn premier amourIsabelle Aubret
1963Vlag van Denemarke DenemarkeDanseviseGrethe & Jørgen Ingmann
1964Vlag van Italië ItaliëNon ho l'età (per amarti)Gigliola Cinquetti
1965Vlag van Luxemburg LuxemburgPoupée de cire, poupée de sonFrance Gall
1966Vlag van Oostenryk OostenrykMerci ChérieUdo Jürgens
1967Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde KoninkrykPuppet On A StringSandie Shaw
1968Vlag van Spanje SpanjeLa, la, laMassiel
1969Vlag van Spanje SpanjeVivo CantandoSalomé
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde KoninkrykBoom Bang-a-BangLulu
Vlag van Nederland NederlandDe TroubadourLenny Kuhr
Vlag van Frankryk FrankrykUn jour, un enfantFrida Boccara
1970Flag of Ireland Republiek IerlandAll Kinds Of EverythingDana Rosemary Scallon
1971Vlag van Monaco MonacoUn banc, un arbre, une rueSéverine
1972Vlag van Luxemburg LuxemburgAprès ToiVicky Leandros
1973Vlag van Luxemburg LuxemburgTu Te ReconnaîtrasAnne-Marie David
1974Vlag van Swede SwedeWaterlooABBA
1975Vlag van Nederland NederlandDing-A-DongTeach-In
1976Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde KoninkrykSave Your Kisses For MeBrotherhood of Man
1977Vlag van Frankryk FrankrykL'Oiseau Et L'EnfantMarie Myriam
1978Vlag van Israel IsraelA-Ba-Ni-BiIzhar Cohen en Alphabeta
1979Vlag van Israel IsraelHallelujahGali Atari en Milk and Honey
1980Flag of Ireland Republiek IerlandWhat's Another Year?Johnny Logan
1981Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde KoninkrykMaking Your Mind UpBucks Fizz
1982Vlag van Duitsland DuitslandEin Bisschen FriedenNicole
1983Vlag van Luxemburg LuxemburgSi la vie est cadeauCorinne Hermès
1984Vlag van Swede SwedeDiggi-Loo Diggi-LeyHerreys
1985Vlag van Noorweë NoorweëLa det swingeBobbysocks
1986Vlag van België BelgiëJ'aime la vieSandra Kim
1987Flag of Ireland Republiek IerlandHold Me NowJohnny Logan
1988Vlag van Switserland SwitserlandNe partez pas sans moiCéline Dion
1989Vlag van Joego-Slawië Joego-SlawiëRock MeRiva
1990Vlag van Italië ItaliëInsieme: 1992Toto Cutugno
1991Vlag van Swede SwedeFångad av en stormvindCarola Häggkvist
1992Flag of Ireland Republiek IerlandWhy Me?Linda Martin
1993Flag of Ireland Republiek IerlandIn Your EyesNiamh Kavanagh
1994Flag of Ireland Republiek IerlandRock 'n' Roll KidsPaul Harrington en Charlie McGettigan
1995Vlag van Noorweë NoorweëNocturneSecret Garden
1996Flag of Ireland Republiek IerlandThe VoiceEimear Quinn
1997Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde KoninkrykLove Shine A LightKatrina Leskanich
1998Vlag van Israel IsraelDivaDana International
1999Vlag van Swede SwedeTake Me to Your HeavenCharlotte Nilsson
2000Vlag van Denemarke DenemarkeFly On The Wings Of LoveOlsen Brothers
2001Vlag van Estland EstlandEverybodyTanel Padar, Dave Benton en 2XL
2002Vlag van Letland LetlandI WannaMarie N
2003Vlag van Turkye TurkyeEveryway That I CanSertab Erener
2004Vlag van Oekraïne OekraïneWild DancesRuslana
2005Vlag van Griekeland GriekelandMy Number OneElena Paparizou
2006Vlag van Finland FinlandHard Rock HallelujahLordi
2007Vlag van Serwië SerwiëMoltivaMarija Šerifović
2008Vlag van Rusland RuslandBelieveDima Bilan
2009Vlag van Noorweë NoorweëFairytaleAlexander Rybak
2010Vlag van Duitsland DuitslandSatelliteLena Meyer-Landrut
2011Vlag van Azerbeidjan AzerbeidjanRunning ScaredEll & Nikki
2012Vlag van Swede SwedeEuphoriaLoreen
2013Vlag van Denemarke DenemarkeOnly TeardropsEmmelie de Forest
2014Vlag van Oostenryk OostenrykRise Like a PhoenixConchita Wurst
2015Vlag van Swede SwedeHeroesMåns Zelmerlöw
2016Vlag van Oekraïne Oekraïne1944Jamala
2017Vlag van Portugal PortugalAmar Pelos DoisSalvador Sobral
2018Vlag van Israel IsraelToyNetta
2019Vlag van Nederland NederlandArcadeDuncan Laurence
2020Eurovision-sangfees afgelas weens die Covid-19-pandemie
2021Vlag van Italië ItaliëZitti e buoniMåneskin
2022Vlag van Oekraïne OekraïneStefaniaKalush Orchestra
2023Vlag van Swede SwedeTatooLoreen
  1. Nota: In 1969 het vier lande gesamentlik gewen omdat geen reëls vir 'n gelykop uitslag bestaan het nie.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.