Europese windswael

Die Europese windswael (Apus apus) is 'n algemene trekvoël en kom dikwels in groot swerms voor. Hierdie swaeltjies kan tot nege maande aaneen vlieg en stop net om nes te maak. Hulle kan ook eet en slaap terwyl hulle vlieg. in Engels staan die voël as die Common swift bekend.

Europese windswael
'n Europese windswael in Barcelona, Spanje.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. apus
Binomiale naam
Apus apus
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding

Voorkoms

Die voël is 17 cm lank en 30 - 44 g groot.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Apus apus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.