Europese rietsanger
Die Europese rietsanger (Acrocephalus palustris) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël in welige plantegroei, varing-en-doringwoudrande, rivierruigtes en digte tuine. Die voël word 12 – 13 cm groot en weeg 8 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Marsh warbler.
Europese rietsanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. palustris |
Binomiale naam | |
Acrocephalus palustris (Bechstein, 1798) | |
broeigebied deurgangsmigrant nie-broeiende besoeker |
Fotogalery
- Acrocephalus palustris
- Cuculus canorus canorus + Acrocephalus palustris - Museumeksemplare
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Acrocephalus palustris. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Acrocephalus palustris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.