Europese Sokkerkampioenskap 2016
Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 (UEFA Europa-beker; amptelik UEFA EURO 2016 of kort Euro 2016, Frans: Championnat d'Europe de football 2016) is van 10 Junie tot 10 Julie 2016 in Frankryk aangebied. Dit was die 15de aanbieding van die vierjaarlikse UEFA Europa-beker-toernooi en die derde keer (1960, 1984 en 2016) wat Frankryk die geleentheid gekry het om as gasheer op te tree.
![](../I/Coupe_Henri_Delaunay_2017.jpg.webp)
UEFA Euro 2016 | |
---|---|
![]() Logo van die Sokkerkampioenskap | |
Toernooi-inligting | |
Gasheerland | ![]() |
Datums | 10 Junie – 10 Julie |
Spanne | 24 (van 1 konfederasie) |
Stadions | 10 (in 10 stede) |
Finale uitslag | |
Kampioene | ![]() |
Tweede plek | ![]() |
Toernooi-statistieke | |
Wedstryde gespeel | 51 |
Doele | 108 (2.12 per wedstryd) |
Bywoning | 2 427 303 (47 594 per wedstryd) |
Meeste punte | ![]() (6 doele) |
Beste speler | ![]() |
← 2012 2021 → |
Vir die eerste keer in die geskiedenis het 24 spanne vanuit verskeie Europese lande aan die toernooi deelgeneem. Dit is ’n uitbreiding van 8 spanne, waardeur daar ook 20 wedstryde meer gespeel is. Die sokkerspanne van Albanië, Noord-Ierland, Slowakye, Wallis en Ysland het vir die eerste keer aan die UEFA Europa-beker-toernooi deelgeneem.
Spanje was die tweemalige houer en die verdedigende kampioen van die UEFA-trofee, nadat hulle die toernooie in 2008 en in 2012 gewen het. Portugal het die trofee gewen nadat hulle die gasheer Frankryk op 10 Julie op die Stade de France in Saint-Denis met 1–0 in ekstra tyd geklop het en sodoende hul eerste Europese titel ingepalm het; Portugal het daarmee regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 in Rusland gekwalifiseer.[1] Die verdedigende kampioen Spanje is in die agtste eindrondte uitgeskakel.
Toewysing
![](../I/Euro_2016_bids.svg.png.webp)
Frankryk
Italië
Turkye
Frankryk is op 28 Mei 2010 in Genève deur die UEFA gekies as die gasheer vir die Europese Sokkerkampioenskap 2016. Ander kandidaatlande was Italië en Turkye asook ’n gemeenskaplike kandidatuur deur Noorweë en Swede, maar Noorweë en Swede het voor die stemming hulleself onttrek.[2]
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Europese Sokkerkampioenskap 2016[3][4] | ||
---|---|---|
Land | Rondte 1 | Rondte 2 |
![]() | 43 | 7 |
![]() | 38 | 6 |
![]() | 23 | – |
Kwalifisering
Die gasheer Frankryk het regstreeks vir die Europese Sokkerkampioenskap 2016 gekwalifiseer. Tydens die kwalifisering het 53 spanne om die oorblywende 23 plekke meegeding.
Kwalifiserende spanne
Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:
![](../I/UEFA_Euro_2016_qualifying_map.svg.png.webp)
Geen deelname
Nie ’n geassosieerde lid van UEFA nie
Land het nie gekwalifiseer nie
Land het gekwalifiseer
Span | Verskynings by eindstryde | Agtereenvolgende deelnames | Laaste verskyning | Vorige beste prestasie |
---|---|---|---|---|
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
5de | 1 | 2000 | Naaswenner (1980) |
![]() |
12de | 12 | 2012 | Kampioen (1972, 1980, 1996) |
![]() |
9de | 2 | 2012 | Derde plek (1968) |
![]() |
9de | 7 | 2012 | Kampioen (1984, 2000) |
![]() |
3de | 1 | 1972 | Derde plek (1964) |
![]() |
3de | 2 | 2012 | Groepfase (1988, 2012) |
![]() |
9de | 6 | 2012 | Kampioen (1968) |
![]() |
5de | 4 | 2012 | Kwarteindrondte (1996, 2008) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
2de | 2 | 2012 | Groepfase (2012) |
![]() |
2de | 1 | 2008 | Groepfase (2008) |
![]() |
3de | 2 | 2012 | Groepfase (2008, 2012) |
![]() |
7de | 6 | 2012 | Naaswenner (2004) |
![]() |
5de | 1 | 2008 | Kwarteindrondte (2000) |
![]() |
11de | 4 | 2012 | Kampioen (1960) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
6de | 5 | 2012 | Halfeindrondte (1992) |
![]() |
4de | 1 | 2008 | Groepfase (1996, 2004, 2008) |
![]() |
10de | 6 | 2012 | Kampioen (2008, 2012) |
![]() |
9de | 6 | 2012 | Kampioen (1976) |
![]() |
4de | 1 | 2008 | Halfeindrondte (2008) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
Stadions
Die wedstryde is in tien stede en in tien stadions gespeel.
Die Franse Sokkervereniging wys in November 2009 twaalf speelstede aan: Saint-Denis, Marseille, Lyon, Villeneuve-d'Ascq, Parys, Lens, Saint-Étienne, Toulouse, Bordeaux, Straatsburg, Nice en Nancy. Dit word later verminder tot 9 speelstede (Straatsburg, Saint-Étienne en Toulouse val weg). In Junie 2011 word Saint-Étienne en Toulouse weer bygevoeg by die lys, maar in Desember 2011 besluit Nancy om af te sien van die toernooi, omdat die opknapping van hul stadion nie betyds voltooi sou word nie.[5]
Saint-Denis | Marseille | Lyon | Lille |
---|---|---|---|
Stade de France | Stade Vélodrome | Parc Olympique Lyonnais | Stade Pierre-Mauroy |
48°55′28″N 2°21′36.7″O | 43°16′11.4″N 5°23′45.3″O | 45°45′55.9″N 4°58′48.3″O | 50°36′40.6″N 3°7′41.5″O |
Kapasiteit: 81 338 | Kapasiteit: 67 394 (opgegradeer) |
Kapasiteit: 59 286 (nuwe stadion) |
Kapasiteit: 50 186 (nuwe stadion) |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Europese Sokkerkampioenskap 2016 (Frankryk) | |||
Parys | Bordeaux | ||
Parc des Princes | Nouveau Stade de Bordeaux | ||
48°50′29.3″N 2°15′10.8″O | 44°53′50.5″N 0°33′41.8″W | ||
Kapasiteit: 48 712 (opgegradeer) |
Kapasiteit: 42 115 (nuwe stadion) | ||
![]() |
![]() | ||
Saint-Étienne | Nice | Lens | Toulouse |
Stade Geoffroy-Guichard | Allianz Riviera | Stade Félix-Bollaert | Stadium Municipal |
45°27′38.7″N 4°23′24.6″O | 43°42′18.3″N 7°11′33.5″O | 50°25′58.3″N 2°48′53.5″O | 43°35′3.1″N 1°26′0″O |
Kapasiteit: 41 965 (opgegradeer) |
Kapasiteit: 35 624 (nuwe stadion) |
Kapasiteit: 38 223 (opgegradeer) |
Kapasiteit: 33 150 (opgegradeer) |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Wedstrydballe
![](../I/Adidas_Beau_Jeu.jpg.webp)
Vir die eerste keer in die toernooi se geskiedenis is twee amptelike balle gebruik.[6] Die Adidas Beau Jeu, wat tydens die groepfase gebruik is, is op 12 November 2015 deur die voormalige Franse sokkerspeler Zinedine Zidane onthul.[7] Gedurende die toernooi is die Adidas Fracas as die eksklusiewe wedstrydbal vir die uitklopfase ingevoer.[6]
Formaat
![](../I/Uefa_Euro_2016_Opening_Ceremony.jpg.webp)
Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 is oor 30 dae tussen 24 verskillende nasies oor 51 wedstryde uitgespeel. Dit het op 10 Junie 2016 op die Stade de France in Saint-Denis met ’n wedstryd tussen die gasheer Frankryk en Roemenië afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 10 Julie met die eindstryd tussen Portugal en Frankryk, waartydens Portugal die Europese Sokkerkampioenskaptrofee ingepalm het.
Kalender
Die volgende tabel dui die Europese Sokkerkampioenskap 2016 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n geel blokkie op die eindstryd.
|
|
Groepfase
Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.
Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:
- Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
- Een vir ’n gelykop;
- geen vir ’n nederlaag.
Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.
Uitklopfase
Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.
Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.
Wedstryde
Kwalifiseer vir die uitklopfase. |
Uit die toernooi geskakel. |
Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 12 Desember 2015 in die Palais des congrès de Paris in Parys gehou.
Groepfase
24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.
Groep A
![](../I/Suisse_-_France_2016.jpg.webp)
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 4 | 1 | +3 | 7 |
![]() |
3 | 1 | 2 | 0 | 2 | 1 | +1 | 5 |
![]() |
3 | 1 | 0 | 2 | 1 | 3 | −2 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 4 | −2 | 1 |
10 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis Toeskouers: 75 113 Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye) | |
Giroud ![]() Payet ![]() |
Verslag | ![]() |
11 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Stade Félix-Bollaert, Lens Toeskouers: 33 805 Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje) | |
Verslag | ![]() |
15 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Parc des Princes, Parys Toeskouers: 43 576 Skeidsregter: Sergei Karasef (Rusland) | |
Stancu ![]() |
Verslag | ![]() |
15 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
Stade Vélodrome, Marseille Toeskouers: 63 670 Skeidsregter: Willie Collum (Skotland) | |
Griezmann ![]() Payet ![]() |
Verslag |
19 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Stade des Lumières, Lyon Toeskouers: 49 752 Skeidsregter: Pavel Královec (Tsjeggië) | |
Verslag | ![]() |
19 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Stade Pierre-Mauroy, Lille Toeskouers: 45 616 Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië) | |
Verslag |
Groep B
![](../I/Russia_v_Slovakia_(2016-06-15)_29.jpg.webp)
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 6 | 3 | +3 | 6 |
![]() |
3 | 1 | 2 | 0 | 3 | 2 | +1 | 5 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 3 | 0 | 4 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | −4 | 1 |
11 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Nouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux Toeskouers: 37 831 Skeidsregter: Svein Oddvar Moen (Noorweë) | |
Bale ![]() Robson-Kanu ![]() |
Verslag | ![]() |
11 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Stade Vélodrome, Marseille Toeskouers: 62 343 Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië) | |
Dier ![]() |
Verslag | ![]() |
15 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
1–2 | ![]() |
Stade Pierre-Mauroy, Lille Toeskouers: 38 989 Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië) | |
Glusjakof ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
16 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Stade Félix-Bollaert, Lens Toeskouers: 34 033 Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland) | |
Vardy ![]() Sturridge ![]() |
Verslag | ![]() |
20 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–3 | ![]() |
Stadium Municipal, Toulouse Toeskouers: 28 840 Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede) | |
Verslag | ![]() ![]() ![]() |
20 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne Toeskouers: 39 051 Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje) | |
Verslag |
Groep C
![](../I/2016-06-12_Euro-GERUKR.jpg.webp)
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 3 | 0 | +3 | 7 |
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 2 | 0 | +2 | 7 |
![]() |
3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 2 | 0 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 0 | 3 | 0 | 5 | −5 | 0 |
12 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Allianz Riviera, Nice Toeskouers: 33 742 Skeidsregter: Ovidiu Hațegan (Roemenië) | |
Milik ![]() |
Verslag |
12 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
Stade Pierre-Mauroy, Lille Toeskouers: 43 035 Skeidsregter: Martin Atkinson (Engeland) | |
Mustafi ![]() Schweinsteiger ![]() |
Verslag |
16 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
Stade des Lumières, Lyon Toeskouers: 51 043 Skeidsregter: Pavel Královec (Tsjeggië) | |
Verslag | ![]() ![]() |
16 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis Toeskouers: 73 648 Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland) | |
Verslag |
21 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Stade Vélodrome, Marseille Toeskouers: 58 874 Skeidsregter: Svein Oddvar Moen (Noorweë) | |
Verslag | ![]() |
21 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Parc des Princes, Parys Toeskouers: 44 125 Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk) | |
Verslag | ![]() |
Groep D
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 5 | 3 | +2 | 7 |
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 2 | +3 | 6 |
![]() |
3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | −2 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 5 | −3 | 1 |
12 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Parc des Princes, Parys Toeskouers: 43 842 Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede) | |
Verslag | ![]() |
13 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Stadium Municipal, Toulouse Toeskouers: 29 400 Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole) | |
Piqué ![]() |
Verslag |
17 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
2–2 | ![]() |
Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne Toeskouers: 38 376 Skeidsregter: Mark Clattenburg (Engeland) | |
Škoda ![]() Necid ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
17 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
3–0 | ![]() |
Allianz Riviera, Nice Toeskouers: 33 409 Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië) | |
Morata ![]() ![]() Nolito ![]() |
Verslag |
21 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
Stade Félix-Bollaert, Lens Toeskouers: 32 836 Skeidsregter: Willie Collum (Skotland) | |
Verslag | ![]() ![]() |
21 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Nouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux Toeskouers: 37 245 Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland) | |
N. Kalinić ![]() Perišić ![]() |
Verslag | ![]() |
Groep E
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 3 | 1 | +2 | 6 |
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 4 | 2 | +2 | 6 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 4 | −2 | 4 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 3 | −2 | 1 |
13 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis Toeskouers: 73 419 Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië) | |
Hoolahan ![]() |
Verslag | ![]() |
13 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
Stade des Lumières, Lyon Toeskouers: 55 408 Skeidsregter: Mark Clattenburg (Engeland) | |
Verslag | ![]() ![]() |
17 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Stadium Municipal, Toulouse Toeskouers: 29 600 Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye) | |
Éder ![]() |
Verslag |
18 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
3–0 | ![]() |
Nouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux Toeskouers: 39 493 Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye) | |
R. Lukaku ![]() ![]() Witsel ![]() |
Verslag |
22 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Stade Pierre-Mauroy, Lille Toeskouers: 44 268 Skeidsregter: Ovidiu Hațegan (Roemenië) | |
Verslag | ![]() |
22 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Allianz Riviera, Nice Toeskouers: 34 011 Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland) | |
Verslag | ![]() |
Groep F
![](../I/Port_aut_em2016_2.jpg.webp)
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 1 | 2 | 0 | 6 | 4 | +2 | 5 |
![]() |
3 | 1 | 2 | 0 | 4 | 3 | +1 | 5 |
![]() |
3 | 0 | 3 | 0 | 4 | 4 | 0 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 4 | −3 | 1 |
14 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
Nouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux Toeskouers: 34 424 Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk) | |
Verslag | ![]() ![]() |
14 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne Toeskouers: 38 742 Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye) | |
Nani ![]() |
Verslag | ![]() |
18 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Stade Vélodrome, Marseille Toeskouers: 60 842 Skeidsregter: Sergei Karasef (Rusland) | |
G. Sigurðsson ![]() |
Verslag | ![]() |
18 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Parc des Princes, Parys Toeskouers: 44 291 Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië) | |
Verslag |
22 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis Toeskouers: 68 714 Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole) | |
Böðvarsson ![]() Traustason ![]() |
Verslag | ![]() |
22 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
3–3 | ![]() |
Stade des Lumières, Lyon Toeskouers: 55 514 Skeidsregter: Martin Atkinson (Engeland) | |
Gera ![]() Dzsudzsák ![]() ![]() |
Verslag | ![]() ![]() ![]() |
Ranglys van die derde plek spanne
Land | Groep | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
B | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 3 | 0 | 4 |
![]() |
E | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 4 | −2 | 4 |
![]() |
F | 3 | 0 | 3 | 0 | 4 | 4 | 0 | 3 |
![]() |
C | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 2 | 0 | 3 |
![]() |
D | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | −2 | 3 |
![]() |
A | 3 | 1 | 0 | 2 | 1 | 3 | −2 | 3 |
Uitklopfase
![](../I/Croatie_-_Portugal_2016.jpg.webp)
![](../I/500px_photo_(165733217).jpeg.webp)
![](../I/Marcelo_Rebelo_de_Sousa_recebe_os_Campe%C3%B5es_Europeus_de_Futebol_em_Bel%C3%A9m_(2016-07-11).png.webp)
agste eindrondte | kwarteindrondte | halfeindrondte | finale | |||||||||||
25 Junie – Saint-Étienne | ||||||||||||||
![]() |
1 (4) | |||||||||||||
30 Junie – Marseille | ||||||||||||||
![]() |
1 (5) | |||||||||||||
![]() |
1 (3) | |||||||||||||
25 Junie – Lens | ||||||||||||||
![]() |
1 (5) | |||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
6 Julie – Lyon | ||||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
25 Junie – Parys | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
1 Julie – Lille | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
3 | |||||||||||||
26 Junie – Toulouse | ||||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
10 Julie – Saint-Denis | ||||||||||||||
![]() |
4 | |||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
26 Junie – Lille | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
3 | |||||||||||||
2 Julie – Bordeaux | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
1 (6) | |||||||||||||
27 Junie – Saint-Denis | ||||||||||||||
![]() |
1 (5) | |||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
7 Julie – Marseille | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
26 Junie – Lyon | ||||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
3 Julie – Saint-Denis | ||||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
![]() |
5 | |||||||||||||
27 Junie – Nice | ||||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
Agtste eindrondte
25 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
1–1 (e.t.) | ![]() |
Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne Toeskouers: 38 842 Skeidsregter: Mark Clattenburg (Engeland) | |
Shaqiri ![]() Lichtsteiner ![]() Xhaka ![]() Shaqiri ![]() Schär ![]() Rodríguez ![]() |
Verslag Strafskoppe 4–5 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
25 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Parc des Princes, Parys Toeskouers: 44 342 Skeidsregter: Martin Atkinson (Engeland) | |
McAuley ![]() |
Verslag |
25 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–1 (e.t.) | ![]() |
Stade Félix-Bollaert, Lens Toeskouers: 33 523 Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje) | |
Verslag | ![]() |
26 Junie 2016 15:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Stade des Lumières, Lyon Toeskouers: 56 279 Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië) | |
Griezmann ![]() ![]() |
Verslag | ![]() |
26 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
3–0 | ![]() |
Stade Pierre-Mauroy, Lille Toeskouers: 44 312 Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole) | |
Boateng ![]() Gómez ![]() Draxler ![]() |
Verslag |
26 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–4 | ![]() |
Stadium Municipal, Toulouse Toeskouers: 38 921 Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië) | |
Verslag | ![]() ![]() ![]() ![]() |
27 Junie 2016 18:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis Toeskouers: 76 165 Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye) | |
Chiellini ![]() Pellè ![]() |
Verslag |
27 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
1–2 | ![]() |
Allianz Riviera, Nice Toeskouers: 33 901 Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië) | |
Rooney ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
Kwarteindrondte
30 Junie 2016 21:00 | ||||
![]() |
1–1 (e.t.) | ![]() |
Stade Vélodrome, Marseille Toeskouers: 62 940 Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland) | |
Lewandowski ![]() Lewandowski ![]() Milik ![]() Glik ![]() Błaszczykowski ![]() |
Verslag Strafskoppe 3–5 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
1 Julie 2016 21:00 | ||||
![]() |
3–1 | ![]() |
Stade Pierre-Mauroy, Lille Toeskouers: 45 936 Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië) | |
A. Williams ![]() Robson-Kanu ![]() Vokes ![]() |
Verslag | ![]() |
2 Julie 2016 21:00 | ||||
![]() |
1–1 (e.t.) | ![]() |
Nouveau Stade de Bordeaux, Bordeaux Toeskouers: 38 764 Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye) | |
Özil ![]() Kroos ![]() Müller ![]() Özil ![]() Draxler ![]() Schweinsteiger ![]() Hummels ![]() Kimmich ![]() Boateng ![]() Hector ![]() |
Verslag Strafskoppe 6–5 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
3 Julie 2016 21:00 | ||||
![]() |
5–2 | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis Toeskouers: 76 833 Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland) | |
Giroud ![]() ![]() Pogba ![]() Payet ![]() Griezmann ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
Halfeindrondte
6 Julie 2016 21:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
Stade des Lumières, Lyon Toeskouers: 55 679 Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede) | |
Ronaldo ![]() Nani ![]() |
Verslag |
7 Julie 2016 21:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
Stade Vélodrome, Marseille Toeskouers: 64 078 Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië) | |
Verslag | ![]() ![]() |
Eindstryd
10 Julie 2016 21:00 | ||||
![]() |
1–0 (e.t.) | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis Toeskouers: 75 868 Skeidsregter: Mark Clattenburg (Engeland) | |
Éder ![]() |
Verslag |
Europese Sokkerkampioen 2016 |
---|
![]() |
Ranglys
![](../I/UEFA_Euro_2016_map.svg.png.webp)
Kampioen
Tweede plek
Halfeindrondte
Kwarteindrondte
Agtste eindrondte
Groepuitdunne
Nie gekwalifiseer nie
Nie ’n geassosieerde lid van UEFA nie
Rang | Span | Groep | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | ![]() | F | 7 | 3 | 4 | 0 | 9 | 5 | +4 | 13 |
2 | ![]() | A | 7 | 5 | 1 | 1 | 13 | 5 | +8 | 16 |
In die halfeindrondte uitgeskakel | ||||||||||
3 | ![]() | B | 6 | 4 | 0 | 2 | 10 | 6 | +4 | 12 |
4 | ![]() | C | 6 | 3 | 2 | 1 | 7 | 3 | +4 | 11 |
In die kwarteindrondte uitgeskakel | ||||||||||
5 | ![]() | E | 5 | 3 | 1 | 1 | 6 | 2 | +4 | 10 |
6 | ![]() | E | 5 | 3 | 0 | 2 | 9 | 5 | +4 | 9 |
7 | ![]() | C | 5 | 2 | 3 | 0 | 4 | 2 | +2 | 9 |
8 | ![]() | F | 5 | 2 | 2 | 1 | 8 | 9 | −1 | 8 |
In die agtste eindrondte uitgeskakel | ||||||||||
9 | ![]() | D | 4 | 2 | 1 | 1 | 5 | 4 | +1 | 7 |
10 | ![]() | D | 4 | 2 | 0 | 2 | 5 | 4 | +1 | 6 |
11 | ![]() | A | 4 | 1 | 3 | 0 | 3 | 2 | +1 | 6 |
12 | ![]() | B | 4 | 1 | 2 | 1 | 4 | 4 | ±0 | 5 |
13 | ![]() | F | 4 | 1 | 2 | 1 | 6 | 8 | −2 | 5 |
14 | ![]() | B | 4 | 1 | 1 | 2 | 3 | 6 | –3 | 4 |
15 | ![]() | E | 4 | 1 | 1 | 2 | 3 | 6 | −3 | 4 |
16 | ![]() | C | 4 | 1 | 0 | 3 | 2 | 3 | −1 | 3 |
In die groepfase uitgeskakel | ||||||||||
17 | ![]() | D | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | −2 | 3 |
18 | ![]() | A | 3 | 1 | 0 | 2 | 1 | 3 | −2 | 3 |
19 | ![]() | A | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 4 | –2 | 1 |
20 | ![]() | E | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 3 | −2 | 1 |
21 | ![]() | D | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 5 | −3 | 1 |
22 | ![]() | F | 3 | 0 | 1 | 2 | 1 | 4 | –3 | 1 |
23 | ![]() | B | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | −4 | 1 |
24 | ![]() | C | 3 | 0 | 0 | 3 | 0 | 5 | −5 | 0 |
Meeste doele aangeteken
Meeste doele aangeteken:
|
![]() Antoine Griezmann |
Verwysings
- (en) "FIFA Confederations Cup Russia 2017 – Teams". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2019. Besoek op 12 Februarie 2017.
- (sv) "Regeringen säger nej till EM 2016-ansökan". Sweedse Sokkervereniging. 9 Desember 2009. Besoek op 12 Februarie 2017.
- (en) "France beat Turkey and Italy to stage Euro 2016". BBC. 28 April 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 17 Maart 2020.
- (en) "France win race to host Euro 2016". The Roar. 29 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 17 Maart 2020.
- (fr) "Nancy renonce à accueillir l'Euro 2016". Le Monde. 2 Desember 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 17 Maart 2020.
- (en) "Ball for UEFA EURO 2016 knockout rounds unveiled". UEFA. 20 Junie 2016. Besoek op 29 Junie 2022.
- (en) "Zidane reveals Beau Jeu as official match ball". UEFA. 12 November 2015. Besoek op 29 Junie 2022.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Europese Sokkerkampioenskap 2016. |
- (en) UEFA Euro 2016 by UEFA.com
- (fr) Amptelike Webwerf Geargiveer 11 Junie 2016 op Wayback Machine by die Franse Sokkervereniging
- (en) uefa.com: Official Technical Report