Eurolughawe Basel-Mulhouse-Freiburg

Die Eurolughawe Basel-Mulhouse-Freiburg (IATA-kode: MLH, BSL, EAP, ICAO: LFSB) is 'n internasionale lughawe 3.5 km (2.2 myl) noordwes van Basel (Switserland), 20 km (12 myl) suidoos van Mulhouse (Frankryk), en 46 km (29 myl) suid-suidwes van Freiburg im Breisgau (Duitsland). Dit is geleë in Frankryk, op die administratiewe grondgebied van die munisipaliteit van Saint-Louis naby die Switserse en Duitse grense.

Eurolughawe
Basel-Mulhouse-Freiburg

Aéroport de Bâle-Mulhouse
Flughafen Basel-Mulhouse
IATA: BSL (EuroAirport Swiss),
MLH (EuroAirport French),
EAP (Metropolitain Area)[1]
ICAO: LFSB
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Franse en Switserse state
Operateur L'administration de l’Aéroport de Bâle-Mulhouse
Bedien Basel, Switserland
Mulhouse, Frankryk
Freiburg Duitsland
Ligging Saint-Louis, Frankryk
Spil vir easyJet Switserland
Hoogte bo seevlak 885 vt / 270 m
Koördinate 47°35′24″N 7°31′45″O
Webtuiste euroairport.com
Landkaart
LFSB is in Frankryk
LFSB
LFSB

Ligging van lughawe in Alsacestreek

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
15/33 3 900 12 795 Beton
08/26 1 820 5 971 Beton
Statistieke (2013)
Passasiers 5 880 780
Vragtonnemaat 39 763
Lugbewegings 87 322
Bronne: Lughawe se jaarverslag[2] en Franse lugvaartinligtingspublikasie EUROCONTROL[3]

Die lughawe dien as 'n basis vir easyJet Switserland.

Verwysings

  1. "Airline and Airport Code Search: 3-letter airport code" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2019. Besoek op 6 November 2014. Search for location
  2. "Annual Report 2013 (2/3): Key Figures" (annual report) (in Frans en Duits en Engels). l’Aéroport de Bâle-Mulhouse. 21 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 22 Januarie 2021. Besoek op 6 November 2014.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  3. EAD Basic


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.