Eurasiese rooikat
Die Eurasiese rooikat (Lynx lynx) is die grootste rooikatspesie en kan van 81 tot 129 cm lank word. Dit het ’n grys tot rooi pels met swart kolle. Sowat 90% kom in Siberië voor en die res in China en Turkye.
Eurasiese rooikat | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. lynx |
Binomiale naam | |
Lynx lynx (Linnaeus, 1758) | |
![]() | |
Verspreidingsgebied |
Verwysings
- Breitenmoser, U., Mallon, D.P., von Arx, M. & Breitenmoser-Wursten, C (2008). Lynx lynx. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 2 Februarie 2008.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.