Euler se bewegingswette
In klassieke meganika, is Euler se bewegingswette bewegingsvergelykings wat Newton se bewegingswette vir punt partikels uitbrei vir starre liggaam-beweging.[1] Hulle is geformuleer deur Leonhard Euler, meer as 50 jaar na Isaac Newton sy wette geformuleer het.
Verwysings
- McGill and King (1995). Engineering Mechanics, An Introduction to Dynamics (3rd uitg.). PWS Publishing Company. ISBN 0-534-93399-8.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.