Ethnologue
In 1971 het die Summer Institute of Linguistics (SIL) Ethnologue as 'n databasis geskep om inligting oor alle tale in die wêreld te vergader. Hulle het aan elke taal 'n drieletterkode toegewys. In 2000 het hulle die stel drieletterkodes vrygestel sodat inligting oor die internet afgelaai kan word deur enigiemand wat dit wou gebruik in hul eie databasis of webwerf. Enige rekenaarprogram wat van die drieletterkodes gebruik maak kan via die internet al die beskrywende inligting oor 'n gegewe taal in Ethnologue bekom.
Die Ethnologue-kode vir Afrikaans is afr.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.