Ethiopian Airlines
Ethiopian Airlines is Ethiopië se vlagdraer-lugredery en word ten volle besit deur die land se regering.[6] Ethiopian Air Lines is gestig op 21 Desember 1945, sy bedrywighede het op 8 April 1946 begin en is uitgebrei met internasionale vlugte in 1951. Die firma word 'n aandeelmaatskappy in 1965, en sy naam verander van Ethiopië Air Lines na Ethiopian Airlines. Ethiopian is 'n lid van die International Air Transport Association sedert 1959 en van die African Airlines Association (AFRAA) sedert 1968.[7] Die lugredery is 'n Star Alliance-lid sedert Desember 2011.
| |||||||
Gestig | 21 Desember 1945 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 8 April 1946 | ||||||
Hoofspille | Bole Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | ShebaMiles | ||||||
Alliansie | Star Alliance | ||||||
Vlootgrootte | 134 | ||||||
Bestemmings | 138 (Passasiers) 36 (Vrag) | ||||||
Houermaatskappy | Ethiopiese Regering (100%) | ||||||
Sitkamer | Cloud Nine Lounge ShebaMiles Lounge | ||||||
Hoofkantoor | Bole Internasionale Lughawe, Addis Abeba, Ethiopië | ||||||
Sleutelpersone | Yilma Merdassa[1] (Voorsitter) Mesfin Tasew (HUB) Meseret Bitew (HFO) Esayas WoldeMariam (HHO) Retta Melaku (HOO) | ||||||
Omset | (VS$6,1 miljard) ETB 330 miljard (FJ2023)[2] | ||||||
Netto inkomste | ETB 1,049 miljard (FJ2012)[3] | ||||||
Wins | ETB 49,2 miljard (FJ 2022)[4] | ||||||
Totale bates | ETB 26,368 miljard (FJ2012)[3] | ||||||
Totale ekwiteit | ETB 2,772 miljard (FJ2012)[3] | ||||||
Werknemers | 13 942 (Desember 2017)[5] | ||||||
Webwerf | www.ethiopianairlines.com |
Sy spilpunt [6] en hoofkantoor is by Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba,[8] vanwaar dit 'n netwerk van 138 passasiersbestemmings – 19 van hulle plaaslik – en 36 vragbestemmings bedien.[9] Ethiopian vlieg na meer bestemmings in Afrika as enige ander lugdiens. Dit is een van die vinnigsgroeiende maatskappye in die bedryf,[10] en is een van die grootste op die vasteland van Afrika.[11] Dit is ook een van die min winsgewende rederye in die Sub-Saharastreek.[12] Die lugredery se vragafdeling is bekroon as "The African Cargo Airline of the Year" vroeg in 2011.[13]
Kodedeelooreenkomste
Ethiopian Airlines het kodedeelooreenkomste met die volgende lugrederye:[14]
- Aegean Airlines
- Air Canada
- Air China[16]
- Air Côte d'Ivoire
- Air Europa[18]
- Air India
- All Nippon Airways[20][22]
- Asiana Airlines[23]
- ASKY Airlines
- Austrian Airlines[24]
- Azul[26]
- EgyptAir
- El Al
- Kuwait Airways
- LAM Mozambique Airlines[28]
- Lufthansa[29][30]
- Malawian Airlines
- Malaysia Airlines
- Oman Air[31]
- RwandAir
- Scandinavian Airlines
- Shenzhen Airlines
- Singapore Airlines[33]
- South African Airways[34]
- TAP Air Portugal[35]
- Turkish Airlines
- United Airlines
Bedryfstendense
Die belangrikste tendense vir Ethiopian Airlines in onlangse jare word hier vertoon (teen die jaareinde op 30 Junie):
2010 | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | 2020 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Omset (ETBm) | 16,816 | 24,759 | 33,815 | 38,498 | 46,576 | 49,458 | 54,442 | 60,919 | 89,100 | 114,639 | 120,131 |
Netto Wins (ETBm) | 1,626 | 1,232 | 1,025 | 2,054 | 3,147 | 3,531 | 6,129 | 5,381 | 6,870 | 8,900 | 6,830 |
Getal werknemers (30 Jun.) | 5,555 | 6,286 | 6,559 | 7,000+ | 8,764 | 10,514 | 10,176 | 11,284 | 12,994 | 13,958 | 14,104 |
Getal passasiers (milj) | 3.15 | 3.73 | 4.64 | 5.92 | 6.91 | 7.39 | 7.60 | 8.76 | 10.63 | 12.10 | 9.66 |
Passasierlaaifaktor (%) | 72.0 | 71.5 | 72.2 | 71.6 | 70.8 | n/a | 68.5 | n/a | n/a | n/a | n/a |
Vrag vervoer (000e ton) | 134 | 160 | 181 | 175 | 187 | n/a | 270 | 338 | 400 | 432 | 525 |
Aantal vliegtuie (jaareinde) | 41 | 51 | 48 | 58 | 66 | 76 | 77 | 87 | 108 | 116 | 126 |
Bronne | [37] | [38] | [3][39] | [40][41] [37] |
[42][43] | [44] | [45][46] | [47][48] | [49] | [50][51] | [52][53] |
Verwysings
- Presse, AFP-Agence France. "Air Force Chief Appointed Chairman Of Ethiopian Airlines". www.barrons.com (in Engels (VSA)). Besoek op 21 Augustus 2023.
- {{Cite web|url=https://www.thereporterethiopia.com/34753/%7Ctitle=Ethiopian airlines revenues, profit jump in FY 21/22|access-date=15 June 2023|archive-date=16 August 2022|archive-url=https://web.archive.org/web/20230616051105/https://www.thereporterethiopia.com/34753/%7Curl-status=live}}
- "Ethiopian Airlines operating profit up 154% in FY2012". Centre for Aviation. 6 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2013.
- "Ethiopian Airlines Lifts Profit By 90% On Surging Cargo Revenues". 4 September 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2022. Besoek op 4 September 2022.
- "Ethiopian short Fact Sheet Dec, 2017" (pdf) (in Engels). Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2017. Besoek op 13 Desember 2017.
- Ethiopian Airlines-profiel
- "AFRAA". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2014. Besoek op 1 April 2014.
- "Hoofkantoor by Bole Internasionale Lughawe". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2012. Besoek op 1 April 2014.
- ""Ventures Africa"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2014. Besoek op 31 Maart 2014.
- Ethiopian Airlines – Bringing the Dreamliner to Africa
- Ethiopian Airlines aims to become the largest carrier in Africa by 2025
- www.ethiopianairlines Argief
- Airlines distinguished with African Cargo Airline Award
- "Profile on Ethiopian Airlines". CAPA. Centre for Aviation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2016. Besoek op 31 Oktober 2016.
- Ethiopian Airlines (15 December 2010). "Ethiopian Signs Code Share Deal with Air China". Persberig. https://www.ethiopianairlines.com/en/news/prarchive.aspx?id=210.
- "Ethiopian Signs Codeshare Agreement with Air Europa". Ethiopian Airlines Press Release. 10 April 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2017. Besoek op 16 April 2017.
- "Airline Routes-Oct. 27, 2014". Air Transport World. 27 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2014.
All Nippon Airways and Ethiopian Airlines, both member of the Star Alliance, began codesharing Oct. 26. ANA passengers can book connecting flights on Ethiopian between Addis Ababa and Bangkok, Hong Kong, Frankfurt, Paris, London, Nairobi and Mombasa. Ethiopian will place its code on ANA Bangkok and Hong Kong services.
- "Ethiopian Airlines Corporate website". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2017. Besoek op 1 Maart 2017.
- Ethiopian Airlines (29 August 2011). "Ethiopian Signs Code Share Agreement with Asiana Airlines". Persberig. https://www.ethiopianairlines.com/en/news/prarchive.aspx?id=266.
- Clark, Oliver (4 Junie 2014). "Ethiopian and Austrian sign codeshare". Flightglobal. Londen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2014.
- "Ethiopian And Azul Brazilian Airlines Enter Codeshare Agreement". EthioSports. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2017. Besoek op 25 September 2017.
- Ethiopian Airlines (4 May 2011). "Ethiopian Code Share with Mozambique Airlines". Persberig. https://www.ethiopianairlines.com/en/news/prarchive.aspx?id=228. Besoek op 10 May 2012.
- Ethiopian Airlines (18 November 2009). "Ethiopian Enhances Cooperation with Lufthansa". Persberig. http://www.flyethiopian.com/en/news/prarchive.aspx?id=134. Besoek op 10 May 2012.
- Ethiopian Airlines (1 December 2008). "Ethiopian Strengthens Codeshare with Lufthansa". Persberig. http://www.flyethiopian.com/en/news/prarchive.aspx?id=107. Besoek op 10 May 2012.
- Ethiopian Airlines (2 April 2013). "Ethiopian Airlines and Oman Air Enter in to Code Share Agreement". Persberig. https://www.ethiopianairlines.com/en/news/prarchive.aspx?id=424.
- Blachly, Linda (6 April 2017). "Ethiopian, Singapore airlines to expand codeshare". Air Transport World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2017.
- Ethiopian Airlines (9 September 2010). "Ethiopian Airlines and South African Airways Enhance Cooperation". Persberig. https://www.ethiopianairlines.com/en/news/prarchive.aspx?id=191.
- Ethiopian Airlines (15 April 2015). "Tap and Ethiopian enter into Code-share Agreement". Persberig. https://www.ethiopianairlines.com/en/news/prarchive.aspx?id=592.
- "Jaarverslag 2007" (in Engels). Ethiopian Airlines. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2018. Besoek op 3 Januarie 2013.
- "Jaarverslag 2010–2011" (PDF). Centre for Aviation (in Engels). 22 Maart 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 28 Junie 2014. Besoek op 12 April 2015.
- "Jaarverslag 2011-12" (PDF). Centre for Aviation (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 30 Augustus 2013. Besoek op 1 April 2014.
- "Dreamliner lauded as Ethiopian Air reports record profit" (in Engels). USA Today. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2020. Besoek op 29 Oktober 2014.
- "Ethiopian Airlines grows 13% in FY13; nine European points served". anna.aero. Besoek op 29 Oktober 2014.
- http://www.2merkato.com/news/alerts/3524-ethiopian-airlines-made-315-billion-birr-profit
- "Annual Report 2013/14" (PDF) (in Engels). Ethiopian Airlines. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 Desember 2015.
- "Annual Report 2014/15" (PDF) (in Engels). Ethiopian Airlines. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 26 April 2016. Besoek op 24 April 2017.
- "Annual Report 2015/16" (PDF) (in Engels). Ethiopian Airlines. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 September 2017. Besoek op 20 September 2017.
- "Ethiopian carrier flies high, doubling profits". The East African (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
- "Ethiopian Factsheet, December 2018" (PDF). Ethiopian Airlines. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2019. Besoek op 14 Februarie 2019.
- "Annual Report 2016/17" (PDF). Ethiopian Airlines. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op 14 Februarie 2019.
- "Ethiopian Factsheet, February 2019" (PDF). Ethiopian Airlines. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2019. Besoek op 14 Februarie 2019.
- "Ethiopian Factsheet, August 2019" (PDF). Ethiopian Airlines. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op 8 Oktober 2019.
- Bekele, Kaleyesus (5 Oktober 2019). "260 million reasons to smile". The Reporter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2020. Besoek op 8 Oktober 2019.
- "Ethiopian Factsheet, January 2022" (PDF). Ethiopian Airlines. Januarie 2022. Besoek op 2 Februarie 2022.
- "Annual Report 2019/2020" (PDF). Ethiopian Airlines. Besoek op 2 Februarie 2022.