Ethelbert van Wessex
Ethelbert (ca. 835 – 866) was van 860 tot met sy dood koning van Wessex en Kent. Hy was die derde oudste seun van koning Ethelwulf en het sy broer Ethelbald opgevolg.
Ethelbert van Wessex | |
---|---|
Koning van Engeland | |
Huis | Wessex |
Regeer | 860 – 866 |
Voorganger | Ethelbald |
Opvolger | Ethelred |
Gebore | 835 |
Oorlede | 866 |
Vader | Ethelwulf |
Moeder | Osburga |
Tydens sy bewind is Kent deur die Vikings geplunder. Daar was ook invalle in Northumbrië en die Dene het tot by Winchester gevorder.
Hy is in 865 op sowat 30-jarige ouderdom dood[1] en is opgevolg deur sy broer Ethelred.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Ethelbert van Wessex
- Burke's Peerage & Gentry Geargiveer 28 Desember 2007 op Wayback Machine URL besoek op 7 September 2007
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.