Estniese Wikipedia
Die Estniese Wikipedia is die Estniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in 24 Julie 2002 begin. Dit het tans 243 167 artikels en is die 46ste grootste Wikipedia.
Estniese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Estnies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 24 Julie 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | et.wikipedia.org |
Voorbeeld
- 'n Voorbeeld van 'n Estnies-talige artikel oor Afrikaans: Afrikaani keel.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Estniese Wikipedia. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.