Ester (Bybel)
Ester is die 17de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Die boek Ester vertel dat die Poerimfees ontstaan het ter herdenking aan die behoud van die Jode in die Persiese Ryk nadat daar beplan was om hulle uit te roei.
Sien ook
- Die apokriewe boek: Toevoegings tot die boek van Ester
Bron
- Die Bybel: Nuwe vertaling (Bybelgenootskap van Suid-Afrika)
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Ester.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.