Estádio Beira-Rio

Estádio José Pinheiro Borda, meer bekend as Estádio Beira-Rio (Portugees: [esˈtadʒiu ˈbejɾɐ ˈʁiu]), is 'n sokkerstadion in Porto Alegre, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 50 128.

Estádio Beira-Rio
Ligging Av. Padre Cacique, 621–1571, Porto Alegre, Brasilië
Koördinate 30°3′56″S 51°14′10″W
Eienaar Sport Club Internacional
Operateur SPE Holding Beira-Rio S/A
Kapasiteit 50 128[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 12 September 1956
Gebou 1956–1969
Geopen 6 April 1969
Renovasie Herfs 2013
Boukoste R$ 330 miljoen
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
15 Junie 201416:00Vlag van Frankryk Frankryk3–0Vlag van Honduras HondurasGroep E43 012
18 Junie 201413:00Vlag van Australië Australië2–3Vlag van Nederland NederlandGroep B42 877
22 Junie 201416:00Vlag van Suid-Korea Suid-Korea2–4Vlag van Algerië AlgeriëGroep H42 732
25 Junie 201413:00Vlag van Nigerië Nigerië2–3Vlag van Argentinië ArgentiniëGroep F43 285
30 Junie 201417:00Vlag van Duitsland Duitsland2–1 (e.t.)Vlag van Algerië AlgeriëAgste eindrondte43 063

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

  1. "CNEF - Cadastro Nacional de Estádios de Futebol" (PDF) (in Portugees). 18 Januarie 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2017. Besoek op 6 Junie 2016.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.