Erythrophleum

Erythrophleum is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Kenmerkend van die genus is die neerhangende lowe. Die genus verkies warm droƫ streke en is middelgroot tot groot. Al die spesies het dubbelveervormige, saamgestelde liggroen blare.

Erythrophleum
E. suaveolens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Erythrophleum

Afzel. ex R.Br.

Boomspesies

Sien ook

Bron

  • Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.