Erlangen

Erlangen is 'n stad in Beiere in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 106 326 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77 km². Die stad is in die noorde van Fürth en Neurenberg geleë. Die eerste historiese verwysing na Erlangen dateer uit die jaar 1002 en in 1398 het die stad stadstatus gekry. Sedert 1974 is Erlangen 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.

Erlangen

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Beiere
 Koördinate 49°36′N 11°0′O
 Stigting (eerste verwysing) 1002
 Stadstatus 1398
 Oppervlakte:  
 - Totaal 77 vk km
 Hoogte bo seevlak 280 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 106 326[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1382/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Siegfried Balleis (CSU)
 Amptelike Webwerf erlangen.de

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.