Episkopi
Episkopi, amptelik die Episkopi Cantonment, vorm die administratiewe sentrum van Akrotiri en Dhekelië, 'n Britse oorsese gebied wat as 'n soewereine militêre basis van die Verenigde Koninkryk op Siprus geadministreer word. Dit lê in Akrotiri, die suidelike van die twee militêre basisse en grens aan die Republiek Siprus in die noorde en die Middellandse See in die suide. Episkopi is die huidige kommandosentrum van die Britse Weermag op Siprus.[1]
Episkopi | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Akrotiri en Dhekelië |
Koördinate | 34°35′N 32°59′O |
Tydsone | OET (UTC +2) |
- Somertyd | OEST (UTC +3) |
Verwysings
- "British forces overseas posting: Episkopi, Cyprus" (in Engels). Departement van Verdediging. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op 10 Mei 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.