Epirus

Epirus is ’n geografiese en historiese streek in Suidoos-Europa wat deur Griekeland en Albanië gedeel word. Dit lê tussen die Pindusgebergte en die Ioniese See.[1][2]

’n Kaart van antieke Epirus deur Heinrich Kiepert, 1902.

Verwysings

  1. "Epirus". Encyclopaedia Britannica (in Engels). Encyclopaedia Britannica, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2015. Besoek op 16 November 2013.
  2. Hornblower, Spawforth & Eidinow 2012, "Epirus", p. 527.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.