Eos
Eos (Grieks: Ἠώς of Ἕως) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die verpersoonliking van die daeraad.
Eos | |
---|---|
Eos, deur Evelyn De Morgan (1895) | |
Naam | Eos |
Godin van | Die Daeraad |
Blyplek | Hemel |
Man | Astraios |
Ouers | Huperion en Teia |
Broers, susters | Helios, Selene |
Kinders | Anemoi |
Romeinse eweknie | Aurora |
Eos was die dogter van die Titane Huperion en Teia of Pallas en Styx en die suster van Helios (son) en Selene (maan). Die drie se name was ook die algemene Griekse name vir daeraad, son en maan.
Volgens Hesiodos[1] het sy twee kinders by Titonos gehad, Memnon en Emation.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Eos
- Teogonie 984ff
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.