Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit
Die Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe plaaslike munisipaliteit in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het ontstaan nadat Tsolwana, Inkwanca en Lukhanji Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt het op 8 Augustus 2016.
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Chris Hani | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC139 | ||
Burgemeester | Lindiwe Gunuza Nkwentsha | ||
Setel | Tarkastad | ||
Grootste tale | Xhosa, Afrikaans, Engels | ||
Area | 13 584 km² | ||
Bevolking | 245 975 (2011) |
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Hofmeyr
- Klein Bulhoek
- Kolomane
- Lesseyton
- Molteno
- Komani, (ou Queenstown)
- Sada
- Sterkstroom
- Tarkastad (setel)
- Tylden
- Whittlesea
en ander.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.