Enkelvoud
Enkelvoud is die grammatikale getal wat verwys na een lid van 'n aangewese klas.[1]
Dit is die grondleggende grammatikale getal. Die mees algemene onderskeid in grammatikale getal is tussen enkelvoud en meervoud. Nie alle tale het grammatikale getal en daarom onderskeiding tussen enkel- en meervoud nie. Daar is egter ook tale wat ander onderskeid tref en spesifieke vorms vir twee, drie of 'n paar van 'n las objekte het. Sommige selfstandige naamwoord, soos melk of reën, kom in tale soos Afrikaans slegs in die enkelvoud voor.[1]
Verwysings
- SIL International, Glossary of linguistic terms, What is singular number? Geargiveer 4 April 2008 op Wayback Machine, besoek op 30 Maart 2008
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir enkelvoud.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.