Emomali Rahmon

Emomali Rahmon (Tadjiks: Эмомалӣ Раҳмон, geromaniseerd: Emomalî Rahmon/Emomalī Rahmon; gebore op 5 Oktober 1952) is 'n Tadjikistanse politikus wat sedert 1992 as president van Tadjikistan (of sy gelykstaande pos) dien. Sy heerskappy word algemeen as 'n diktatorskap beskou.

President Barack Obama en Eerste Dame Michelle Obama poseer vir 'n foto tydens 'n onthaal in die Metropolitan Museum in New York saam met Emomali Rahmon, president van die Republiek van Tadzjikistan.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.