Emma Powell
Emma Louise Powell is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar sy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Sy is die party se skadu-adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie.
Emma Powell | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | Emma Louise Powell |
Nasionaliteit | ![]() |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Parlementêre loopbaan
Powell was 4de op die Demokratiese Alliansie se streeklys vir die 2019-verkiesing geplaas.[1] Sy is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig. Op 5 Junie 2019 het die DA-parlementêre leier, Mmusi Maimane, haar as die party se skadu-adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie aangewys. Powell beklee tans die amp.[2]
Komiteelidmaatskap
- Portefeuljekomitee vir menslike nedersettings, water en sanitasie[1]
Verwysings
- Emma Louise Powell. People's Assembly. URL besoek op 2020-10-02.
- Here's the DA's 'shadow cabinet'. URL besoek op 2020-10-02.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.