Emily Brontë
Emily Jane Brontë (30 Julie 1818 – 19 Desember 1848) was 'n Engelse skrywer en outeur van die roman Wuthering Heights. Sy was deel van die Brontë-familie en het ook die skuilnaam Ellis Bell gebruik.
Emily Jane Brontë | |
---|---|
'n Portret van Brontë, deur haar broer, Branwell Brontë | |
Gebore | Emily Jane Brontë 30 Julie 1818 Thornton, Wes-Yorkshire |
Sterf | 19 Desember 1848 Haworth, Wes-Yorkshire |
Nasionaliteit | Engeland |
Beroep | Skrywer, digter |
Bekend vir | Wuthering Heights |
Bron
- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 603.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.