Karoospekvreter
Die Karoospekvreter (Cercomela schlegelii) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Chat.
Karoospekvreter | |
---|---|
'n Karoospekvreter in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. schlegelii |
Binomiale naam | |
Cercomela schlegelii (Wahlberg, 1855) | |
Sinonieme | |
Emarginata schlegelii |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.