Eloff
Eloff is 'n dorpie in Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Die R555-streeksroete gaan deur die dorp.
Eloff | |
---|---|
Eloff Eloff se ligging in Mpumalanga | |
Koördinate: 26°10′8″S 28°36′29″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Nkangala |
Munisipaliteit | Victor Khanye |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,31 km2 (4,75 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 968 |
• Digtheid | 322/km2 (830/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 66.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 1.6% |
• Swart mense | 31.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 63.8% |
• Zoeloe | 11.8% |
• Engels | 7.3% |
• Ndebele | 4.6% |
• Ander | 12.3% |
Poskode (strate) | 2211 |
Poskode (posbusse) | 2211 |
Skakelkode | 017 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Eloff". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.