Elliotdale

Elliotdale is 'n dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Elliotdale

Xhora
Elliotdale is in Oos-Kaap
Elliotdale
Elliotdale
 Elliotdale se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°58′S 28°22′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitMbhashe
Oppervlak
  Totaal7,15 km2 (2,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 267
  Digtheid317/km2 (820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.7%
  Indiërs/Asiërs0.8%
  Bruin mense1.3%
  Swart mense93.8%
  Ander3.4%
Taal (2011)
  Xhosa 93.5%
  Engels 2.0%
  Ander 4.6%
Poskode (strate)
5070
Poskode (posbusse)
5070
Skakelkode047

Geskiedenis

Die dorpie is by die Xhosas as Xhora bekend. Die dorpie is in die 19e eeu gestig as die administratiewe sentrum vir die Bomvanastamme. Elliotdale is vernoem na sir Henry George Elliot wat in 1877 hoofmagistraat van Temboeland en in 1891 van die hele Transkei geword het.

Distrik

Die distrik van 767 km2 is bekend vir sy natuurskoon en tabak.

Sien ook

Bronne

  1. "Hoofplek Elliotdale". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.