Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit
Die Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Groter Groblersdal) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die setel van die munisipaliteit is Groblersdal. Dit is vernoem ter ere van Elias Motsoaledi.
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Sekhukhune | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM472 | ||
Burgemeester | Julia Mathebe[1] | ||
Hoofstad | Groblersdal | ||
Grootste tale | Noord-Sotho, Ndebele, Zoeloe | ||
Area | 3 713 km² | ||
Bevolking | 249,363 (2011) |
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit sluit in:
- Groblersdal (setel)
- Nebo
- Roossenekal
- Tonteldoos
Verwysings
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 11 April 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.