Eleonoravalk
Die Eleonoravalk (Falco eleonorae) is 'n baie seldsame trekvoël aan Suid-Afrika wat gewoonlik in Madagaskar oorwinter. Word ook aangetref in Mosambiek. Die voël is 36 – 42 cm groot, weeg 340 - 450 gram. In Engels staan die voël bekend as Eleonora's Falcon.
Eleonoravalk | |
---|---|
![]() | |
'n Eleonoravalk | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. eleonorae |
Binomiale naam | |
Falco eleonorae Gene, 1839 | |
![](../I/Falco_eleonorae_MHNT.ZOO.2010.11.100.13.jpg.webp)
Falco eleonorae
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Falco eleonorae. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Falco eleonorae". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.