Elektriese ingenieurswese
Elektriese ingenieurs is hoofsaaklik aktief in die opwekking, bestuur, verspreiding, kondisionering en toepassing van elektriese energie. Hulle herstel of ontwerp nuwe en verbeterde metodes om elektriese toestelle te gebruik.
Vakgebiede
Elektriese ingenieurswese het is bemoeid met (onder andere) die volgende vakgebiede:
- Kragopwekking
- Kragelektronika
- Beheerstelsels
- Verspreidingsnetwerke
- Elektriese Isolasie
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Electrical engineering. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.