Eldfell

Eldfell is 'n vulkaan van ongeveer 200 m hoog, op die eiland van Heimaey in Ysland. Die dorp Vestmannaeyjar is naby die vulkaan geleë.

Eldfell
Helgafell (links) en Eldfell (regs) vandag
Ligging voor die kus van Suid-Ysland
Hoogte 200 meter bo seevlak
Koördinate 63°25′50″N 20°14′47″W
Bergtipe Basalt
Laaste uitbarsting 1973
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.