Elaine Paige
Elaine Paige OBK (Orde van die Britse Koninkryk) (née Bickerstaff;[2] * 5 Maart 1948) is 'n Engelse sangeres en aktrise mees bekend vir haar werk in musikale teater.
Elaine Paige | |
---|---|
Elaine Paige by BBC Radio 2 se Voice of Musical Theatre galafinaal in 2006. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Elaine Mary Bickerstaff[1] |
Gebore | 5 Maart 1948 Barnet, Londen, Engeland (VK) |
Beroep(e) | Sangeres, aktrise |
Sy het in Barnett, Noord-Londen grootgeword, die Aida Foster-verhoogskool bygewoon en in 1964 haar debuut as professionele verhoogtoneelspeler gemaak. Haar verskyning in 1968 se vervaardiging van Hair het haar West End-debuut gemerk.
Ateljeealbums
- Sitting Pretty (1978)
- Elaine Paige (1981)
- Stages (1983)
- Cinema (1984)
- Love Hurts (1985)
- Christmas (1986)
- The Queen Album (1988)
- Love Can Do That (1991)
- Romance and the Stage (1993)
- Piaf (1994)
- Performance (1996)
- Essential Musicals (2006)
- Elaine Paige Live (2009)
- Elaine Paige and Friends (2010)
Verwysings
- Gans, Andrew. Diva Talk: Meet Broadway's New Norma, Elaine Paige. Playbill, 11 September 1996. Besoek op 24 Februarie 2008.
- Fox, Sue. Relative Values: Elaine Paige, singer, and her sister, Marion. The Times, 23 Mei 2004. Besoek op 5 Januarie 2008.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Elaine Paige.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.