Ek sal opstaan
Ek sal opstaan is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1959 vrygestel is. Die fliek is gebaseer op 'n boek deur Norval Geldenhuys wat deur Euodia Kritzinger tot 'n draaiboek verwerk is. Die regisseur was Kappie Botha.
Ek sal opstaan | |
---|---|
Regisseur | Kappie Botha |
Draaiboek | Norval Geldenhuys (boek) Euodia Kritzinger (draaiboek) |
Met | Gerrit Wessels Tersa Rossouw Anton Ackermann |
Kinematografie | Kappie Botha |
Uitgereik | 1959 |
Speeltyd | 84 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is ’n drama.
Rolverdeling
- Gerrit Wessels as Gerard Jansen
- Tersa Rossouw as Regien
- Anton Ackermann as Pieter Jansen (geakkrediteer as Anton Ackerman)
- Joey Jacobsz as moeder
- Francois van Wyk as Wynand Jansen
- M. Herschelman as Elsa, stiefma
- Andries P. Treurnicht as dominee van Wyk (geakkrediteer as A.P. Treurnicht)
- Theo Jooste as Koos Pentz
- Mathilde Hanekom as Tant Griet
- Johan Brewis as Harry
- Gert Wallis as Jack Jurgens
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.