Eiendomsagent
'n Eiendomsagent is 'n persoon wat namens 'n verkoper van nie-roerende goedere optree. In Suid-Afrika moet alle eiendomsagente volgens die Wet op Eiendomsagenskapsake, Wet 112 van 1976, by die Raad vir Eiendomsagentskapsake geregistreer wees.[1] Alle eiendomsagente word uitgereik met 'n Vertrouendsfonds-sertifikaat en moet voldoen aan die bepalinge van die gedragskode soos deur die wet bepaal.
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.