Ehud Olmert

Ehud Olmert, (Hebreeus: אהוד אולמרט, gebore op 30 September 1945 in Binyamina) is 'n Israelse advokaat en politikus wat aan die HaLikud- en later aan die Kadima-party het behoort.

Ehud Olmert
אהוד אולמרט (he)
Ehud Olmert
In 2007

Ampstermyn
14 April 2006  31 Maart 2009
Voorafgegaan deur Ariel Sharon
Opgevolg deur Benjamin Netanyahu

Partyleier van Kadima
Ampstermyn
16 Januarie 2006  17 September 2008
Voorafgegaan deur Ariel Sharon
Opgevolg deur Tzipi Livni

Ampstermyn
2 November 1993  16 Februarie 2003
Voorafgegaan deur Teddy Kollek
Opgevolg deur Uri Lupolianski

Persoonlike besonderhede
Gebore 30 September 1945 (1945-09-30)
Binyamina, Israel
Politieke party HaLikud (1973-2006),
Kadima (2006-2015)
Kind(ers) 4
Alma mater Hebreeuse Universiteit van Jerusalem
Lojaliteit Israelse Leër
Diens/Tak Golani Brigade
Oorloë/Veldslae Jom Kippoer-oorlog

Hy het van 1974 tot 1998 en van 2003 tot 2009 'n lid van die Knesset gewees.

Hy was burgemeester van Jerusalem (1993-2003) en Eerste Minister van Israel (2006-2009) gewees (die Olmert-kabinet).

Hy was ook Minister gewees van:

  • Sonder portefeulje (minderhede, 1988-1990)
  • Gesondheid (1990-1992)
  • Ekonomie (2003-2006)
  • Kommunikasie (2003-2005)
  • Finansies (2005-2006)
  • Welsyn en Sosiale Sake (2006-2007)

Van Februarie 2016 tot Julie 2017 het hy vir o.a. omkopery in die tronk gewees.

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Teddy Kollek
Burgemeester van Jerusalem
1993-2003
Opgevolg deur
Uri Lupolianski
Voorafgegaan deur
Ariel Sharon
Eerste Minister van Israel
2006-2009
Opgevolg deur
Benjamin Netanyahu
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.