Ehretia

Ehretia is 'n genus van kruidagtige plante, wat struike of bome kan wees, wat hoort tot die familie, Boraginaceae. Kenmerkend van die genus is die blare sonder hare en voel effens soos skuurpapier. Hulle gee ook 'n skerp reuk af wanneer hulle gekneus word. Die vrugte is klein en vlesig.

Ehretia
'n Deurmekaarbos.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Boraginales
Familie:
Subfamilie:
Ehretioideae
Genus:
Ehretia

Tipespesie
Ehretia tinifolia
Spesies

Sien teks

Sinonieme

Gaza TerĂ¡n & Berland.
Traxilum Raf.[1]

Boomspesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Bron

  • Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1

Verwysings

  1. "Genus: Ehretia P. Browne". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2 April 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2011. Besoek op 21 Augustus 2010.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.