Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit

Die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Nelspruit. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Swazisprekend. Die munisipaliteit se kode is DC32.

Suid-Afrika Ehlanzeni
Kaart van Suid-Afrika wat Ehlanzeni in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC32
Plaaslike munisipaliteite Bosbokrand, Thaba Chweu, Mbombela, Umjindi, Nkomazi
Hoofstad Nelspruit
Burgemeester Jesta Sidell (ANC)
Grootste tale Swazi, Tsonga, Noord-Sotho
Oppervlakte 27 896 km²
Bevolking 1 688 615 (2011)

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Munisipaliteit Kode Bevolking %
MbombelaMP322474 80550.26%
NkomaziMP324334 41935.40%
Thaba ChweuMP32181 2388.60%
UmjindiMP32353 7455.69%
BosbokrandMP3254950.05%

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Swazi737 53478.07%
Tsonga64 9876.88%
Noord-Sotho40 5134.29%
Afrikaans39 7314.21%
Engels18 1031.92%
Zoeloe16 3111.73%
Suid-Sotho16 0921.70%
Tswana3 4780.37%
Ndebele2 4110.26%
Ander2 4070.25%
Xhosa2 2600.24%
Venda8750.09%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik491 21252.00%
Manlik453 45348.00%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart889 43694.15%
Blank45 8094.85%
Kleurling6 8510.73%
Asiaties2 5690.27%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 04108 89811.53%
05 - 09112 74711.94%
10 - 14116 68312.35%
15 - 19113 50412.02%
20 - 2493 0239.85%
25 - 2985 3749.04%
30 - 3468 9297.30%
35 - 3961 1126.47%
40 - 4444 8854.75%
45 - 4937 2703.95%
50 - 5427 0342.86%
55 - 5918 5731.97%
60 - 6418 6621.98%
65 - 6912 4531.32%
70 - 7411 8831.26%
75 - 795 6980.60%
80 - 845 1320.54%
85 - 891 5250.16%
90 - 948040.09%
95 - 993240.03%
100 plus1520.02%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 537 768 [56.93% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 333 737 [35.33% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 62.06% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC298 81089.53%
DA20 5236.15%
ACDP3 0870.92%
UDM3 0060.90%
VF+1 8910.57%
PAC1 4600.44%
NNP1 2160.36%
OD1 0560.32%
IVP1 0380.31%
Azapo3480.10%
UCDP2820.08%
SOPA1720.05%
NA1360.04%
EMSA1300.04%
CDP1240.04%
PJC1180.04%
UF1180.04%
TOP750.02%
KISS620.02%
NLP540.02%
MF310.01%
Totaal333 737100.00%

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.