Edie Sedgwick
Edie Sedgwick (20 April 1943 – 16 November 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Afternoon (1965), Vinyl (1965), Lupe (1966), en Ciao Manhattan (1972).
Edie Sedgwick | |
Geboortenaam | Edith Minturn Sedgwick |
---|---|
Geboorte | 20 April 1943 |
Sterfte | 16 November 1971 (op 28) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1965–1971 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1965: Afternoon
- 1965: Vinyl
- 1965: Kitchen
- 1965: Space
- 1965: Beauty #2
- 1965: Poor Little Rich Girl
- 1965: Horse
- 1965: Prison
- 1966: Lupe
- 1966: Face
- 1967: The Andy Warhol Story
- 1969: Diaries Notes and Sketches
- 1972: Ciao Manhattan
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.