Edelweiss Air
Edelweiss Air AG is 'n Switserse lugredery wat bedryf word uit Zürich Lughawe. Die maatskappy se naam is afgelei van die Switserse amptelike nasionale blom, die "edelweiss",[3] wat ook geverf is op die vliegtuie. Die lugredery is 'n volfiliaal van Swiss International Air Lines en die Lufthansagroep. Sy hoofkantoor is in die Edelweiss Air Bedryfsentrum op die eiendom van die Zürich Lughawe.
| |||||||
Gestig | 19 Oktober 1995[1] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Vlootgrootte | 7 (+1 op bestelling) | ||||||
Bestemmings | 52[2] | ||||||
Houermaatskappy | Swiss International Air Lines, Lufthansagroep | ||||||
Hoofkantoor | Kloten, Switserland | ||||||
Sleutelpersone | Nick Grob (Stigter) Bernd Bauer (H.U.B.) | ||||||
Werknemers | 540 | ||||||
Webwerf | edelweissair.com |
Vloot
In September 2014 het Edelweiss Air se vloot bestaan uit:
Vliegtuig | In diens | Bestel | Passasiers | Notas | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
J | Y+ | Y | Total | ||||
Airbus A320-200 | 5 | 12 | 150 | 168 | Besigheidsklas kan verleng of verkort word. | ||
Airbus A330-200 | 1 | 22 | 50 | 203 | 275 | Gehuur van Swiss International Air Lines.[4] | |
Airbus A330-300 | 1 | 1 | 27 | 56 | 232 | 315 | Gehuur van Swiss International Air Lines.[5] |
Totaal | 7 | 1 |
Verwysings
- "Edelweiss Air op "www.planespotters.net"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2011. Besoek op 1 Desember 2014.
- "Edelweiss Air bestemmingslys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2014. Besoek op 1 Desember 2014.
- Sien Duitse wiki-artikel by de:Alpen-Edelweiß
- Vliegtuig HB-IQI Detail Geargiveer 23 September 2015 op Wayback Machine "Swiss" vliegtuigregister
- Vliegtuig HB-JHQ Detail Geargiveer 23 Februarie 2015 op Wayback Machine "Swiss" vliegtuigregister
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.