Ede, Nederland

Ede, Nedersaksies: Ee, is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Gelderland, geleë op die bosryke Veluwe tussen Veenendaal en Arnhem. Die munisipale gebied het sowat 115 000 inwoners (2018) en 'n oppervlakte van 319 km². Die stad Ede het sowat 72 000 inwoners (2017).

Ede

Ee
Munisipaliteit
Vlag van Ede
Vlag
Wapen van Ede
Wapen
Ligging van Ede-munisipaliteit in Gelderland
Ligging van Ede-munisipaliteit in Gelderland
Ede is in Gelderland
Ede
Ede
Ligging van Ede in Gelderland
Koördinate: 52°3′00″N 5°40′00″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland
Regering
  BurgemeesterRené Verhulst (CDA)
Oppervlak
  Totaal318,62 km2 (123,02 vk. myl)
  Land318,25 km2 (122,88 vk. myl)
  Water0,37 km2 (0,14 vk. myl)
Bevolking
  Totaal114,913
  Digtheid361/km2 (930/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (MET)
  SomertydUTC+2 (MEST)
Poskode
6710-6718, 6720-6721, 6730-6733, 6740-6741, 6744-6745, 6877
Skakelkodes026, 0318, 0342
Webwerfwww.ede.nl

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Ede:

Galery

Verwysings

  1. Gedeeltelik in Apeldoorn.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.