eMedicine
eMedicine is ’n aanlyn kliniese mediese databasis wat in 1996 begin is deur twee geneeshere, Scott Plantz en Richard Lavely. Die webtuiste kan deursoek word met ’n sleutelwoord en bevat sowat 6 800 artikels, wat elkeen verbind word met een van 62 kliniese handleidings. Artikels word elke jaar bygewerk en die data word in die artikel gepubliseer.[1]
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.