eMacambini
eMacambini is 'n landelike gebied in die KwaZulu-Natal provinsie van Suid-Afrika wat grotendeels deur lede van die Macambini-stam bewoon word. Dit is naby Mandeni op die Zoeloelandse kus, net noord van Durban en digby die nuwe Koning Shaka Internasionale Lughawe.[2]
eMacambini | |
---|---|
eMacambini eMacambini se ligging in KwaZulu-Natal | |
Koördinate: 29°7′41″S 31°33′58″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | iLembe |
Munisipaliteit | Mandeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 155,68 km2 (60,11 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 32 322 |
• Digtheid | 208/km2 (540/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.6% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 95.2% |
• Ndebele | 1.5% |
• Engels | 1.0% |
• Ander | 2.3% |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek eMacambini". Sensus 2011.
- "'Government stealing ancestral land'" (in Engels). The Times. 14 April 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2008. Besoek op 13 Oktober 2015.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.