Dyle
Die Dyle (Frans: Dyle, Nederlands: Dijle) is 'n rivier in België. Leuven en Mechelen lê aan die Dyle se oewers.
Dijle – Dyle | |
---|---|
Kaart van die Dyle se loop. | |
Oorsprong | naby Genappe |
Monding | naby Rumst met die Nete in die Rupel |
Stroomgebied | België |
Lengte | 86 km |
Sien ook
- Slag aan die Dyle (891)
Galery
- Monding van die Demer (links) in die Dyle (regs) te Werchter
- Die Dyle by St. Joris Weert
- Dyle te Mechelen
- Dyle by Zennegat in Mechelen
Wikimedia Commons bevat media in verband met Dijle. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.