Dychtaoe
Dychtaoe (Russies: Дыхтау, Karatsjai-Balkaries: Дых тау) is 'n berg in Eurasië wat in die suidweste van Rusland net 5 kilometer noord van die grens ná Georgië geleë is. Met 'n hoogte van 5 205 meter is dit die tweede hoogste berg in die Kaukasus asook van Rusland en word soms as die tweede hoogste berg van Europa beskou. Volgens die algemene definisie van die grens tussen Europa en Asië is Dufour-bergpiek in die Alpe met 4 634 meter die tweede hoogste berg in Europa.
Dychtaoe | |
---|---|
Ligging | Republiek van Kabardino-Balkarië, Rusland |
Hoogte | 5 205[1] meter bo seevlak |
Reeks | Kaukasus |
Koördinate | 43°3′10″N 43°7′54″O |
Eerste bestyging | 1888 |
Eerste bestyger(s) | John Cockin Albert Mummery |
Dychtaoe |
Verwysings
- (en) "Gora Dykh-Tau, Russia". Peakbagger.com. Besoek op 30 April 2015.
Eksterne skakels
- (en) "Mount Dykhtau". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.