Dwarsrivier (Ceres)
Die Dwarsrivier is 'n rivier wat verby die dorp Ceres in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Breederivier
- Hierdie spruit vloei in die Wes-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier (veelsinnig).
Dwarsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 467 m |
![]() ![]() Dwarsrivier |
|
Koördinate: 33°20′29″S 19°17′44″O |
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Dwarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.