Dwarskersbos

Dwarskersbos is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan net noord van Laaiplek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is ontleen aan die kersbos wat volop in die gebied voorkom.

Dwarskersbos
Strandhuis op Dwarskersbos
Strandhuis op Dwarskersbos
Dwarskersbos is in Wes-Kaap
Dwarskersbos
Dwarskersbos
 Dwarskersbos se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°42′S 18°14′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitBergrivier
Stigting1920
Oppervlak
  Totaal1,53 km2 (0,59 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal670
  Digtheid438/km2 (1 130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense57.5%
  Indiërs/Asiërs2.7%
  Bruin mense9.8%
  Swart mense29.9%
Taal (2011)
  Afrikaans 94.5%
  Engels 4.5%
  Ander 1.0%
Skakelkode022
Webwerfwww.dwarskersbos.com

Persone gebore in Dwarskersbos

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Dwarskersbos". Sensus 2011.

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.