Dutywarivier

Die Dutywa is 'n rivier wat in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die M'basherivier.

Dutywarivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Monding-hoogte 399 m

Dutywarivier
Koördinate: 58°32′3″S 28°28′11″O
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.