Duncan Village

Duncan Village is 'n swart woonbuurt in die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Duncan Village is genoem na sir Patrick Duncan (1870–1943), die sesde goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika.

Duncan Village
Duncan Village is in Oos-Kaap
Duncan Village
Duncan Village
 Duncan Village se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°0′25″S 27°52′32″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitBuffalo City
Oppervlak
  Totaal0,94 km2 (0,36 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal16 380
  Digtheid17 426/km2 (45 130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense24.6%
  Swart mense74.8%
  Ander0.3%
Taal (2011)
  Xhosa70.4%
  Afrikaans25.0%
  Engels2.7%
  Ander2.0%
Poskode (strate)
5216
Poskode (posbusse)
5209
Skakelkode043

Op 11 Augustus 1985 was Duncan Village die toneel van ernstigge geweld, na aanleiding van die begrafnis van die vermoorde UDF-leier Victoria Mxenge in Rayi dorp. Terugkerende roubeklaers het brandstigting gepleeg en aanvalle en geweld het voortgeduur tydens die opvolgende dae, uiteindelik is 19 mense dood en 138 beseer.[2]

Verwysings

  1. "Hoofplek Duncan Village". Sensus 2011.
  2. "Duncan Village" (in Engels). Truth Commission - Special Report. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2019. Besoek op 8 Augustus 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.