Dunbekmeeu
Die Dunbekmeeu (Chroicocephalus genei) is 'n seldsame voël en slegs eenkeer opgeteken is in Suid-Afrika. Die voël oorwinter in noordoos-Afrika. Die voël word 38 – 44 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 1,05 m. In Engels staan die voël bekend as die Slender-billed gull.
Dunbekmeeu | |
---|---|
![]() | |
Dunbekmeeu in Senegal. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. genei |
Binomiale naam | |
Chroicocephalus genei (Brème, 1839) | |
Sinonieme | |
Larus genei |
Fotogalery
- Besig om te vreet.
- In vlug.
- 'n Swerm.
- Museumeksemplaar
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chroicocephalus genei. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.