Duitse koloniale ryk

Die Duitse Keiserryk het sy kolonies verwerf in die laaste kwart van die negentiende eeu. Die Duitse kolonies het hul bevind in Afrika, Asië en Oseanië:

Deutsches Kolonialreich
Duitse koloniale ryk
1884-1920

Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Gott mit uns!
(Duits vir: "God met ons!")
Volkslied: Heil dir im Siegerkranz
Ligging of Duitse koloniale ryk
Ligging of Duitse koloniale ryk
Die Duitse koloniale ryk in 1914.
Hoofstad Berlyn
52°31′N 13°23′O
Taal/Tale Duits
Godsdiens Protestantisme
Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Keiser
 - 1871–1888 Wilhelm I van Duitsland
 - 1888 Friedrich III van Duitsland
 - 1888–1918 Wilhelm II van Duitsland
Eerste Minister
 - 1871-1890 Otto von Bismarck
 - 1890-1894 Leo von Caprivi
 - 1894-1900 Chlodwig zu Hohenlohe-Schillingsfürst
 - 1900-1909 Bernhard von Bülow
 - 1909-1917 Theobald von Bethmann-Hollweg
Wetgewer Duitse Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Stigting van die Duitse Keiserryk18 Januarie 1871
 - Stigting1884
 - Namibiese volksmoord1904-1908
 - Begin van die Eerste Wêreldoorlog28 Julie 1914
 - Einde van die Eerste Wêreldoorlog11 November 1918
 - Ondertekening van die Verdrag van Versailles28 Junie 1919
 - Ontbinding1920
Duitse kolonies: ██ Duitse Keiserryk ██ Duitse koloniale ryk ██ Pruisies-Brandenburg kolonies ██ "Klein-Venedig"

Duitsland het na die Eerste Wêreldoorlog al sy kolonies verloor. Togo en Kameroen is onder Franse protektoraat geplaas; Rwanda en Burundi onder Belgiese protektoraat; en Tanganjika, Suidwes-Afrika en Noordoos-Nieu-Guinea onder Britse protektoraat (die laaste twee langs Suid-Afrika en Australië).


Koloniale ryke

Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaans   Vlag van Australië Australies   Vlag van België Belgies   Vlag van Verenigde Koninkryk Brits   Vlag van Denemarke Deens   Vlag van Duitse Keiserryk Duits   Vlag van Engeland Engels   Vlag van Frankryk Frans   Vlag van Oostenryk-Hongarye Habsburgs   Vlag van Italië Italiaans   Vlag van Japannese Keiserryk Japannees   Koers   Vlag van Nederland Nederlands   Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelands   Vlag van Noorweë Noors   Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaans   Vlag van Portugal Portugees   Vlag van Rusland Russies   Vlag van Spanje Spaans   Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaans   Sweeds

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.